Wenke

  • Hoe berei jy voor om ’n Bybelstudiegroep te lei?

    Hoe berei jy voor om ’n Bybelstudiegroep te lei?

    ’n Goeie Bybelstudiegroep begin by jou as leier. Hier is 10 wenke om jou te help om voorbereid te voel en jou kleingroep doeltreffend te lei.

  • Waarom is kleingroepe so belangrik?

    Waarom is kleingroepe so belangrik?

    Om deel van ’n kleingroep te wees speel ‘n belangrike rol in enige mens se geloof. Kom ontdek 9 voordele van deel wees van ’n Bybelstudiegroep.

  • Wat behels ’n Bybelstudiereeks?

    Wat behels ’n Bybelstudiereeks?

    In hierdie beginnersgids kyk ons na die verskillende dele van ’n Bybelstudiereeks, veral vir kleingroepe.

  • Hoe begin jy ’n Bybelstudie-kleingroep?

    Hoe begin jy ’n Bybelstudie-kleingroep?

    Begin vandag jou eie klein Bybelstudiegroep! Kom ervaar die belonings wat ‘n ryk en betekenisvolle geloofsreis jou kan bied. Ons vyf wenke sal jou help.

  • Eksodus 20: Die tien gebooie

    Eksodus 20: Die tien gebooie

    Kyk na ons video en leer meer oor die tien gebooie vanuit Eksodus 20:1-17. Hierdie hulpmiddel kan tydens jou gemeente se erediens of in kleingroepe gebruik word.

  • Galasiërs 5: Die vrugte van die Gees

    Galasiërs 5: Die vrugte van die Gees

    Ken jy al die vrugte van die Gees? Kom kyk na ons meditatiewe video-greep wat die vrugte van die Gees uitbeeld soos in Galasiërs 5.

  • Gebed: Here, maak my U kind

    Gebed: Here, maak my U kind

    Is jy op soek na ‘n gebed vir jou, jou kleingroep of jou gemeente? Lees ‘n wonderlike gebed: “Here, maak my U kind.”

  • Video: Ou Testament Stories

    Video: Ou Testament Stories

    In Ou Testament Stories vertel Bernard Malherbhe hoe die Bybel ons help om ons self te vind, en hoe ons eintlik deel is van die massakoor van God se lied.

  • Video: Ek gee oor

    Video: Ek gee oor

    Hierdie video (met musiek) kan in jou eie meditasie of stiltetyd gebruik word om nader aan God te voel. Dit kan ook in die erediens gebruik word om gelowiges te help om hulle oor te gee.

  • Video: Reformasielied

    Video: Reformasielied

    Kyk na ons video van die Reformasielied. Dis perfek om in jou gemeente se erediens te gebruik, asook in jou kleingroep of in jou eie stiltetyd met God.

  • Hoe kan ek my kleingroep meer pret maak?

    Hoe kan ek my kleingroep meer pret maak?

    Is jy deel van ’n klein Bybelstudiegroep wat ’n bietjie verouderd of vaal voel? Hier is sewe wenke om jou klein Bybelstudiegroep meer pret te maak:

  • Top 10 Bybelstudieboeke vir kleingroepe

    Top 10 Bybelstudieboeke vir kleingroepe

    In hierdie artikel kyk ons na die top 10 Bybelstudieboeke vir kleingroepe en waaroor elkeen gaan. Ons wil dit vir jou maklik maak om die regte een vir jou groep te kies!

  • 5 Bybelstudie-onderwerpe vir vrouens

    5 Bybelstudie-onderwerpe vir vrouens

    Kyk deur ons reeks Bybelstudieboeke vir vrouens! Met verskeie temas soos moederskap tot die huwelik het ons die perfekte boek vir jou. Blaai deur ons reeks en vind die onderwerp waarop jy en jou kleingroep graag wil fokus.

  • 5 Bybelstudie-onderwerpe vir mans

    5 Bybelstudie-onderwerpe vir mans

    Leer hoe om soos ’n man van God te leef. In hierdie artikel gaan ons vyf van die beste Bybelstudie-onderwerpe uitlig wat mans sal kan inspireer, uitdaag en transformeer om die leiers en rolmodelle te word waarvoor hulle bestem is.

  • 5 Bybelstudie-onderwerpe vir tieners

    5 Bybelstudie-onderwerpe vir tieners

    Vir tieners kan dit ’n uitdaging wees om die regte pad in die lewe te vind. In hierdie artikel kyk ons na vyf van die mees relevante Bybelstudie-onderwerpe vir tieners wat hulle sal help om ’n nouer pad saam met God te stap.

  • Wat is die rol van gebed in kleingroepe?

    Wat is die rol van gebed in kleingroepe?

    Een van die sleutelelemente wat kleingroepe so kragtig kan maak, is gebed. Hier is vyf redes waarom jy gebed by jou kleingroep-ontmoetings sal wil insluit.

  • 10 Voordele van Bybelstudiegroepe

    10 Voordele van Bybelstudiegroepe

    Klein Bybelstudiegroepe is ’n kragtige manier om in jou geloof te groei. Dis ’n manier om dieper vlakke van jou verhouding met God te ontdek en om te skakel met jou mede-gelowiges. In hierdie artikel kyk ons na hierdie 10 voordele van kleingroepe.

  • 8 Ysbreker-aktiwiteite vir jou kleingroep

    8 Ysbreker-aktiwiteite vir jou kleingroep

    Dit kan opwindend wees om ’n klein Bybelstudiegroep te begin, maar dit kan ook vir sommige lede ’n bietjie intimiderend wees — veral as jou groep bestaan ​​uit mense wat mekaar nog nie goed ken nie. Daarom is dit belangrik om almal op hulle gemak te sit sommer met die intrapslag. Dis waar ysbreker-aktiwiteite handig…

  • Waarom is diverse denke só belangrik vir klein Bybelstudiegroepe?

    Waarom is diverse denke só belangrik vir klein Bybelstudiegroepe?

    Leer hoe verskillende perspektiewe jou geloofsreis beïnvloed en waarom dit belangrik is om diverse denke in jou kleingroep in te sluit.

  • 7 Dinge waarvoor jou kleingroep moet bid

    7 Dinge waarvoor jou kleingroep moet bid

    Gebed is ’n belangrike aspek van enige klein Bybelstudiegroep se ontmoetings. Dit bied vir jou en jou kleingroep ’n manier om met God en mekaar te verbind; In hierdie artikel bespreek ons 7 dinge waarvoor jou kleingroep moet bid.