Gebed: Here, maak my U kind

‘n Gebed vir jou, jou kleingroep en jou gemeente

Here,ek is net ‘n vonkie – maak my ‘n vuur
ek is net ‘n snaar – maak my ‘n lied
ek is net ‘n druppel maak my ‘n fontein
ek is net ‘n molshoop maak my ‘n berg
ek i s net ‘n veertjie maak my ‘n vlerk
ek is net ‘n bedelaar
maak my my – O Koning – U kind

Is jy op soek na ‘n gebedeboek? Kom blaai deur ons reeks!