Galasiërs 5: Die vrugte van die Gees

Ankerteks: Galasiërs 5

Ken jy al die vrugte van die Gees? Kom kyk na ons meditatiewe video-greep wat die vrugte van die Gees uitbeeld soos in Galasiërs 5.

Is jy op soek na meer hulpmiddels oor die vrugte van die gees? Klik hier.