Ontsluit die Bybel

Verdiep jou geloof

Interaktiewe Bybelstudies vir groepe en individue

'n Foto van 'n vrou wat 'n oop Bybel voor haar vashou en die Bybel bestudeer.

Bybel-Media skep sedert 1972 Bybelstudies van hoë gehalte, en het hulle kundigheid oor die jare heen geslyp om ‘n betroubare bron te word vir individue en groepe wat hulle begrip van God se Woord wil verdiep.

Met ‘n geskiedenis van suksesvolle kursusvrystellings het Bybel-Media sy toewyding bewys. Dit is ons ‘n missie om as ‘n reisgenoot op die pad van Jesus te dien deur interaktiewe en inspirerende Bybelstudies beskikbaar te maak.

Bybelstudies

Is jy op soek na ‘n Bybelstudieboek vir jou, jou kleingroep of jou gemeente? Kom ontdek ons Bybelstudiereeks oor verskillende onderwerpe en leer hoe om in jou geloof te groei.

  • In Christus saam op pad

    In Christus saam op pad

    Waar jy ook al loop, daar is Jesus saam met jou. Hierdie gids help ons verstaan dat ons saam met en in Jesus Christus op reis is en dat ons onlosmaaklik aan mekaar verbind is.


  • In Christus is ons hoop

    In Christus is ons hoop

    Wees ’n hoopdraer en volhard in jou geloof. Hierdie boek sal jou geloof opnuut anker en jou motiveer om met liefde en hoop voluit te leef. Kom, vind jou hoop in Christus met ons 8-weke-saamreisgids.


  • Daniël: Die heerskappy behoort aan God

    Daniël: Die heerskappy behoort aan God

    Wie ken nie die verhale van Daniël en sy drie vriende, van die brandende oond, en die leeukuil nie? Kom reis saam deur al twaalf hoofstukke van hierdie Bybelboek om te leer hoe om soos Daniël te leef.


  • Moed om mens te wees

    Moed om mens te wees

    Leer om met waagmoed te leef in die tyd en ruimte wat God vir jou gee. In hierdie Bybelstudie vir groepe kyk ons na ’n ongewone gesin, Marta, Maria en Lasarus, en hulle ontmoetings met Jesus.


  • Keuses wat jou iets kos

    Keuses wat jou iets kos

    In dié Bybelboek Rut lees ons van gewone mense wat in die alledaagse dinge hulle geloof op ’n besonderse manier uitgeleef het. Hulle wys vir ons dat geloof in God ons lewe verander!


'n Foto van 'n Christlike leesboek: My hart se baie punte (Lizette Murray).

Leefstyl

Christelike boeke help jou om te groei in jou geloof. Lees meer oor ons nuwe boeke en vind uit wat die topverkopers is wat almal tans lees. Kom vind die perfekte Christelike leesboek vir jou!

  • BOEK: Ek weet dit alte goed (Nico Smit)

    BOEK: Ek weet dit alte goed (Nico Smit)

    Leef met die wete dat jy wonderlik geskep is. Nico Smit neem sy lesers op reis deur al die ervarings wat ons lewe inkleur.


  • BOEK: Jy sal oukei wees (Milanie Vosloo)

    BOEK: Jy sal oukei wees (Milanie Vosloo)

    Lees Milanie Vosloo se nuwe boek: Jy sal oukei wees. Met elkeen van haar 36 rubrieke sal jy leer hoe om elke dag as ’n genade-geskenk te sien.


  • BOEK: Ligvoets (Fourie Rossouw)

    BOEK: Ligvoets (Fourie Rossouw)

    Leef lig met ’n hart sonder heinings. Geniet hierdie keur van rubrieke deur Fourie Rossouw en leer hoe om ligvoets te lewe in ’n wêreld wat soms donker voel.


'n Foto van 'n Christlike leesboek: Jy sal oukei wees (deur Milanie Vosloo).

Wenke

Wil jy meer weet oor kleingroepe en Bybelstudies? Kry antwoorde op jou vrae! Ons kort gidse leer jou hoe om ‘n kleingroep ‘n sukses te maak, watter Bybelstudies om te volg, en nog vele meer.

Kom ontdek Bybelstudies
vir jou, jou mense en jou gemeente.